Boodskapper-RNS-entstof

'n Illustrasie van die mRNA-entstof se meganisme van aksie

Boodskapper-RNS-entstowwe of mRNA-entstowwe (vanaf die Engelse woord "messenger") is 'n soort entstof wat die liggaam teen sekere virusse kan beskerm.[1][2] Soos alle entstowwe verhoog mRNA-entstowwe die liggaam se immuniteit, sodat die pasiënt beskerm word teen aansteeklike siektes.

  1. Joanna Roberts (1 April 2020). "Five things you need to know about: mRNA vaccines". Horizon. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 April 2020. Besoek op 1 Mei 2020.
  2. Norbert Pardi; Michael J. Hogan; Frederick W. Porter; Drew Weissman (12 Januarie 2018). "mRNA vaccines — a new era in vaccinology". 18. Nature Reviews Drug Discovery: 261–279. doi:10.1038/nrd.2017.243. Besoek op 1 Mei 2020. {{cite journal}}: Cite journal requires |journal= (hulp)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search